Tuesday 11 June 2013

Anneke Hanekom - Kom nader

Kom ondersteun asseblief


http://www.atterburyteater.co.za/a_event.htm?eventID=716


KAARTJIES: Ry A-K: R130.00; Ry M-Q en galery: R110.00
BESPREKINGS EN NAVRAE: 012 471 1700

Anneke Hanekom stel haar nuwe CD op 13 Junie by Atterbury Teater bekend.
"Kom Nader" is 'n joviale, karnaval-konkoksie van speelsheid en drif, verleiding en verlange. Die 12 oorspronklike liedjies herinner aan die klanke van Cesaria Evora, die Amelie klankbaan, Fairground Attraction en Caro Emerald. Anneke se verbeeldingsmusiek belowe om nuwe en ou wêrelde op te tower; plekke waar jy jou eie stories kan teëkom.
Anneke word bygestaan op die verhoog deur Juan Oosthuizen en Matthys Maree, wat ook die regisseur van "Kom nader" is.

DUUR: Ongeveer 1h.

Tye: 20:00

No comments:

Post a Comment